Lewati ke konten utama
BookOpen AccessTerbit 2018Versi 1

Perel in die sand (eBoek)

Koleksi Perpustakaan•Christelike Uitgewersmpy•2 dilihat · 0 unduhan

Abstrak

Kan ’n Kanaänitiese vrou wat ’n bestaan gemaak het deur mans te verlei ’n goeie vrou wees vir een van die leiers van Israel? Vreemd genoeg is die Bybel se antwoord ja. PÊREL IN DIE SAND vertel Ragab se onvertelde verhaal. Ragab bly binne die versterkte stadsmure van Jerigo. Sy word ook omring deur mure van vrees, verwerping en onwaardigheid. ’n Vrou met ’n duister verlede; ’n man van sukses, geloof en trots. ’n Huwelik wat net God kon beplan. Deur die beproewings van ’n stormagtige verhouding leer Ragab en Salmon die ware bron van mekaar se waardigheid en vind genesing by God.

Kata kunci

Fiction

Informasi bibliografis

Versi dan riwayat publik

  1. Versi 1Perel in die sand (eBoek)2018 · oai:ais:library-item:89925

Publikasi terkait